Anna Basson Blog

Koloniesland - hoekom die naam?

by 'nDromer | Local News
Die draf- en fietsryroete langs die Eersterivier word Koloniesland genoem. Wat is koloniesland en hoekom die naam?Die kort antwoord is dat ‘colonies lant’ (soos dit destyds gespel is) dieselfde beteken as ‘openbare grond’ of ‘staatsgrond’.Die loop van die EersterivierStellenbosch se eerste munisipaliteit of uitvoerende gesag ...  Continue reading

De Waalstraat - waar kom die naam vandaan

by 'nDromer | Local News
De Waalstraat is 'n klein doodloopstraat wat tussen die koshuise deurloop en meestal gebruik word vir parkering. Alhoewel min mense dit raaksien, het die klein straat 'n ryk geskiedenis.Denneoord kollege skuifDie skrywer, Tannie Annie Hofmeyr was 90 jaar oud toe sy 'n boek oor Van Riebeeckstraat Stellenbosch - Noordekant (199...  Continue reading

Die storie van Denneoord kollege

by 'nDromer | Local News
Met my vorige blogs het ek dikwels op die naam Denneoord afgekom en gewonder waarna dit verwys. Ek weet dat die laerskool waarin ek was, Laerskool Stellenbosch, eers 'Denneoord' genoem was. Wat is die storie van Denneoord en hoe pas dit in by Stellenbosch se erfenis?Die kort antwoord is dat Denneoord die instansie is waaruit ...  Continue reading

Die storie van die Lutherse Kerkie

by 'nDromer | Local News
Argitek en kunstenaarEk dink Carl Otto Hager sou verras wees dat die Ou Lutherse kerkie (op die hoek van Dorpstraat en Birdstraat) vandag as ‘n kunsgalery gebruik word. Carl was self 'n portretskilder en fotograaf. Die kerkie is vanjaar 163 jaar oud en is een van Stellenbosch se mooiste erfenismonumente.Carl is gebore in Dres...  Continue reading

Stellenbosch se drie rooi skoolgeboue

by 'nDromer | Local News
Het jy geweet dat Paul Roos Gimnasium eens op 'n tyd in Victoriastraat was? Al drie die bekende hoërskole in Stellenbosch is meer as 'n eeu oud en was al op verskeie plekke in die dorp geleë.Die ou Bloemhof skool is vandag die Stellenbosch kunsmuseum, die ou Paul Roos gebou is vandag die Visuele Kunste gebou, en die Rhenish s...  Continue reading

Die storie van Hertestraat

by 'nDromer | Local News
Een van ons lesers het gewonder oor die Hertzog kaart wat 200 jaar gelede van Stellenbosch geteken is (1817). Daar word gereken dat die naam Hertestraat na die landmeter W.F Hertzog vernoem is, en nie van ‘n wildsbok af kom nie.Hertzog se bekende kaart van StellenboschHertzog se 1817 kaart is regtig iets besonders, beide vir ...  Continue reading