Anna Basson Blog

Claassenstraat - waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
Die storie van hierdie klein straatjie is interessant omdat dit ons vertel van die mense wat in Van Riebeeckstraat gewoon het voordat dit grond gebruik is vir koshuise soos Heemstede en Metanoia.Dis moeilik om te dink die klein straatjie se storie pas ook in 'n groter storie, dié van die Tweede Wêreldoorlog.Henry Wicht was 'n...  Continue reading

Die storie van Jonkershoek - waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
Die woord Jonker beteken letterlik ‘jong heer’, of jong, ongetroude man. So hoekom het die vallei aan die oostekant van Stellenbosch hierdie naam (sowel as die straat wat daarheen lei)?Bergklim, fauna en flauraJonkershoek is een van die gewildste plekke vir dié wat die buitelug geniet (veral bergklim en bergfietsry. Die reser...  Continue reading

Die storie van Libertas

by 'nDromer | Local News
Stellenbosch het 4 stories oor LibertasOude Libertas is 'n bekende amfiteater met 'n gewilde ‘slow market'.Klein Libertas  is 'n teaterkompleks wat onlangs afgebrand het.Libertasstraat is geleë in die woonbuurt Karindal.Libertas Parva  is ‘n reeks historiese geboue in Dorpstraat.Meer interessante feite oor oor elk:Oude Libert...  Continue reading

Wie was Endler van Endlerstraat?

by 'nDromer | Local News
Hans Endler en F.W. Jannasch was twee van die groot name in Stellenbosch se musiekgeskiedenis. Die Endlersaal is waar meeste groot klassieke musiekkonserte in Stellenbosch aangebied word. Endler is ook die naam van ‘n straat wat naby Stellenbosch hoërskool en laerskool verbyloop.Fismer en Jannasch is twee kleiner musieklokale...  Continue reading

Wie was Karin van Karindal?

by 'nDromer | Local News
Die rustige, boomryke woonbuurt, Karindal, is een van die mooiste in die dorp en geleë in die omgewing van Mostertsdrift, Uniepark en Zwaanswyk. Dit is die naaste residensiële area aan Jonkershoek.Karindal is langs die Eersterivier en die hangbrug geleë waar inwoners dikwels met hul honde gaan stap. Twee cul-de-sac's Bergvlie...  Continue reading

Heritage race - die erfenis daaragter

by 'nDromer | Local News, Events
(scroll down for English)Daar word gereken dat die verskeidenheid kulture wat destyds in die Kaap gewoon en bymekaargekom het (soos die Khoisan, Franse, Hollanders, Britte en Maleiers), die Kaap een van die mees kosmopolitaanse plekke op aarde gemaak het.Boschendal, waar die Cochoqua trail – three day stage race hierdie jaar ...  Continue reading