Anna Basson Blog

Stellenbosch: "Way back when" / toeka se dae

by 'nDromer | Local News
Volg die skakels om telkens meer oor elke onderwerp te lees of om die Google Streetview te sien van hoe dit vandag lyk.Hierdie 6 historiese fotos van Stellenbosch vertel elkeen 'n storie in hul eie reg (meeste fotos is geneem deur die bekende fotograaf Christo S. Botha).Twee figure stap verby die "koetsiershuis" in  Alexander...  Continue reading

Markstraat- waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
(English follows)Mens dink nie dadelik aan Markstraat as een van die mees historiese strate in Stellenbosch nie! Maar hierdie kronkelstraat (wat die Braak met Dorpstraat verbind) het reeds in 1776 bestaan en het 'n interessante storie agter sy naam.Vandag word Markstraat veral deur toeriste gebruik omdat die Stellenbosch 360 ...  Continue reading

Nog 9 fotos uit Stellenbosch se verlede

by 'nDromer | Local News
Die "Arts department" was die eerste tersiêre inrigting in Stellenbosch (hoofsaaklik om predikante op te lei). Hier is die eerste 5 jongmanne wat in B.A. klasgeloop het. Paul Roos Gimnasium en die Victoria College het later uit die Stellenbosch gimnasium ontiwikkel  - lees hier. The arts department was the first tertiary inst...  Continue reading

Wie was Murray van Murraystraat?

by 'nDromer | Local News
Murraystraat, 'n pragtige boomryke straat op kampus, is vernoem na John Murray.Die straat lei na die ingang van die Botaniese tuin.JOHN MURRAY (1826 - 1882)John Murray kan maklik verwar word met sy jonger broer Andrew Murray, wat die Hugenote kollege in Wellington begin het. Albei broers het as predikante 'n groot impak gemaa...  Continue reading

De Oude Leeskamer - waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
Het jy geweet die Oude Leeskamer in Dorpstraat 182 was letterlik 'n 'leeskamer' of 'reading room'?Daar was ten minste drie leeskringe in die vroeë 1800s: die Reading Club wat in die Leeskamer bymekaargekom het (gestig in 1847), die Book Society (1829) en die Hollandse Leesgeselschap (1840). Vroeër was daar slegs 'n poskoetsdi...  Continue reading

Die storie van die biblioteek se kat

by 'nDromer | Local News
[caption id="attachment_1273" align="alignright" width="300"] 'n Vriendelik toeskouer bied bietjie skaduwee vir die winkelkat[/caption](English follows)Toe ons kinders was het ons altyd die kat buite die dorpsbiblioteek gegroet. Ek wonder hoeveel mense ken vandag nog die storie van die winkelkat?Wat ek nooit geweet het nie is...  Continue reading