Anna Basson Blog

Stellenbosch fauna en flora 100 jaar gelede

by 'nDromer | Local News
 (scroll down for English article)Sommige mense was al bevoorreg genoeg om ‘n luiperd te sien in Jonkershoek, 'n ongelooflike voorreg siende hoe skugter hulle is. Rooikatte, muskaljaatkatte en klein bokkies is effe meer algemeen, veral in die Cape Nature beskermde areas, maar soms woon hierdie diere sommer tussen die wingerde...  Continue reading

Wie was 'Ryneveld' van Ryneveldstraat in Stellenbosch?

by 'nDromer | Local News
Baie van Stellenbosch se eerste straatname is vernoem na landdroste en ander leiersfigure, soos Andringa, Ryneveld en Hofmeyer.Maar nie almal van hulle was ou mans met baarde nie.Daantjie van Ryneveld was net 27 jaar oud toe hy landdros geword het.Ryneveldstraat was ‘n belangrike straat in die dorp, omdat dit drie belangrike ...  Continue reading

Wie was Merriman van Merrimanstraat?

by 'nDromer | Local News
Na wie is Merrimanstraat in Stellenbosch vernoem?John X Merriman was 'n britse politikus wat in 1908 Eersteminister van die destydse Kaap Kolonie was. Hier sit hy op die stoep met sy vrou, vriende, diensmeisies en honde.Hy was nie 'n Stellenbosser nie, maar word dikwels met die plaas Rustenberg assosieer, waar hy en sy vrou a...  Continue reading

5 stories uit die dagboek van Adam Tas

by 'nDromer | Local News
Persoonlikhede uit die verledeBaie het verander in Stellenbosch sedert die dae van die eerste Hollandse settlaars. Maar dis lekker om te besef hoe hulle persoonlikhede gehad het nes ons.In sy dagboek skryf Adam Tas in groot detail oor sy dag-tot-dag aktiwiteite. Soos ek in my vorige blog verduidelik het, was Adam Tas (1668 to...  Continue reading

So wie was Adam Tas?

by 'nDromer | Local News
(scroll down for English)Diegene wat Stellenbosch ken sal weet dat 'n lang pad in die dorp - vanaf Polkadraai, verby Plankenbrug, Cloetesville en Welgevonden tot amper in Wellington - alles na Adam Tas vernoem is.Sy grootste nalatenskap is seker Tassenberg wyn (of ‘Oom Tas’ of ‘tassies’, soos dit in die volksmond bekend staan...  Continue reading

Hoekom noem ons dit Die Braak?

by 'nDromer | Local News
Die woord “fallow” in Engels beteken min of meer dieselfde as “braak”:“dormant or inactive”, “cultivated land that is allowed to lie idle during the growing season”, “left untilled or unsown after ploughing”Toe Stellenbosch destyds gestig is, was die Braak ‘n oop, ongebruikte stuk grond op die westerse periferie van die dorpi...  Continue reading