Anna Basson Blog

Gedagtes oor Paasfees

by administrator | Local News
Wanneer die dol skool- en studenteroetine op Stellenbosch onderbreek word deur die stil atmosfeer van Paasnaweek, is dit asof die dorp, soos sy inwoners, vir 'n oomblik kan asemhaal. Dan, by verskillende kusdorpies, kampterreine, of by oupa se plaas in die binneland, word daar saamgekuier, geswem en geëet. Vir sommige word di...  Continue reading

Mev Anna Basson raak 80

by 'nDromer | Local News
Ouma Anna Basson se 80ste verjaarsdag is werklik iets besonders om te vier!Op hierdie spesiale ouderdom moet dit wees asof jy na 'n lang dag se stap teen Botmaskop se kruin tot stilstand kom, stadig omdraai en besef hoe ongelooflik die landskap is waardeur jy stap.In die landskap van Ouma Anna se lewe het sy soveel rolle vert...  Continue reading

Franse vlugtelinge en vrugte - Die storie van Boschendal

by 'nDromer | Local News
Elkeen van die plase rondom Stellenbosch het sy eie stories van grond en mense. So wat is die storie van Boschendal? En hoe pas mense soos Merriman, Rhodes en Herbert Baker daarby in?My spore het my gelei na die Franse Hugenote, die vlugtelinge, of 'refugees' van die Simonsbergvallei.[caption id="attachment_1892" align="align...  Continue reading

Agent van die Jaar funksie by Boschendal

by 'nDromer | Local News
Hier is 'n paar fotos van ons besonderse funksie by die plaas Boschendal, 'n plek wat ook lank 'n familiebesigheid soos Anna Basson was. (Lees meer oor hierdie plaas in ons blog 'Was jy al by Boschendal')Ons was boonop bevoorreg om die soprano Zanne Stapelberg as gaskunstenaar te he!Die agent van die jaar was Yolandè Visser, ...  Continue reading

Stellenbosch se eerste paaie

by 'nDromer | Local News
Wat was die vroegste strate in Stellenbosch, en wat vertel hul ons oor wat belangrik was vir die mense van daardie tyd?Dorpstraat (nie-amptelik) nr. 1Dorpstraat, ‘de wagenweg naar de Caab’, het Kaapstad en Stellenbosch verbind en was daarom een van die eerste paaie wat ontstaan het. Dit was die hoof handelsroete vir boere wat...  Continue reading

Die storie van die meulsloot

by 'nDromer | Local News
Verlede week het ek geskryf oor die ontstaan van Dorpstraat, die ‘wagenweg naar de Kaap’.Het jy al agtergekom Dorpstraat is nie baie breed nie?Dit is omdat daar leiwaterslote aan weerskante van die pad is.Waarom is mense so gesteld op die behoud van die meulsloot en die leiwaterslote?In 1999 is 'n baie deeglike studie gedoen ...  Continue reading