Agent van die Jaar funksie by Boschendal

by 'nDromer | Local News

Hier is 'n paar fotos van ons besonderse funksie by die plaas Boschendal, 'n plek wat ook lank 'n familiebesigheid soos Anna Basson was.

Ons was boonop bevoorreg om die soprano Zanne Stapelberg as gaskunstenaar te he!

Die agent van die jaar was Yolandè Visser, baie geluk, en baie dankie aan almal wat deel was van die lieflike aand!

agent