Anna Basson Blog

On statues and sculptures

by administrator | Events
Sculptures have always intrigued me – or rather, the artistry that surrounds making sculptures. How a sculptor can start out with a block of marble, or a slab of wood, or whichever medium they choose and then start chipping away until a form reveals itself, is a wonderful mystery to me. I am not even remotely capable of such ...  Continue reading

Ons blogs kry 'n nuwe baadjie

by 'nDromer | Local News
Anna Basson gaan oor meer as net eiendomme - dit gaan daaroor om Stellenbosch te lééf en te vier. En iets van sy karakter aan toekomstige inwoners oor te dra.Daarom het ons sedert Januarie 2016 besluit om blogs te skryf wat jou meer gaan leer oor Stellenbosch en meer waardering gaan gee vir sy verlede. Daar is iets vir elke p...  Continue reading

Oor die Berge

by administrator | Local News
Daar is iéts omtrent berge en hulle (bykans stereotiepe) standvastigheid wat rustigheid uitstraal. Woorde soos “majestueus” word dikwels gebruik om hulle grootsheid te besing, en, afhangende van die berg of bergreeks, “indrukwekkend”, “asemrowend”, “imposant”. Hierdie woorde, hoewel hulle soms clichéagtig kan voorkom, is mees...  Continue reading

Papegaaie op die Braak en die Van der Stel-fees

by 'nDromer | Local News
Die Braak was nie bloot die destydse ‘koningsplein’ of ‘dorpsplein’ nie, maar ook die oefenveld vir die Burgerwag se skietoefeninge (dit was ook die doel van die Kruithuis - om die wag se wapens en kruit te stoor.)Die ‘papegaaiskiet’ is ‘n tradisie wat die eerste keer in ‘n notule van 1692 opgeteken is. ‘n Houtpapegaai is op ...  Continue reading

Poems

by administrator | Local News
Only in a poemSome things, they say, are better not said. Other things, I think, are better only said in poetry.It is with their talent for unexpected turns of phrase and surprising patterns of sound that poets make us say things that we normally would not dream of – whether it is about ourselves, about others, or even to oth...  Continue reading

Rustenberg open gardens

by 'nDromer | Local News, Events
.Rustenberg - gestig in 1682 - is een van die pragtige Kaaps-Hollandse plase wat Stellenbosch so uniek maak.Saterdag het ons bietjie gaan #lééfstellenbosch deur Rustenberg se welige tuine te besoek..WAT IS DIE JAARLIKSE OPEN GARDENS? Rustenberg se tuin is reeds vir vele jare 'n objek van liefde en toewyding, met Pietman Diene...  Continue reading