Anna Basson Blog

Wie was Murray van Murraystraat?

by 'nDromer | Local News
Murraystraat, 'n pragtige boomryke straat op kampus, is vernoem na John Murray.Die straat lei na die ingang van die Botaniese tuin.JOHN MURRAY (1826 - 1882)John Murray kan maklik verwar word met sy jonger broer Andrew Murray, wat die Hugenote kollege in Wellington begin het. Albei broers het as predikante 'n groot impak gemaa...  Continue reading

Nog 9 fotos uit Stellenbosch se verlede

by 'nDromer | Local News
Die "Arts department" was die eerste tersiêre inrigting in Stellenbosch (hoofsaaklik om predikante op te lei). Hier is die eerste 5 jongmanne wat in B.A. klasgeloop het. Paul Roos Gimnasium en die Victoria College het later uit die Stellenbosch gimnasium ontiwikkel  - lees hier. The arts department was the first tertiary inst...  Continue reading

Obikwa en Outeniqua - Khoi en San plekname in ons alledaagse lewe.

by 'nDromer |
Het jy geweet ons gebruik baie Hollandse KhoiSan plekname in ons alledaagse lewe? Namaqua, Obikwa en Outeniqua is voorbeelde daarvan. Lees onder vir nog 6 name wat al ten minste sedert 1727 in gebruik is (vanaf die kaart uit 'n boek van Peter Kolbe - 1727). NAMAQUA – plekname met “-qua” agterna (soos namaqua) dui aan watte...  Continue reading

Markstraat- waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
(English follows)Mens dink nie dadelik aan Markstraat as een van die mees historiese strate in Stellenbosch nie! Maar hierdie kronkelstraat (wat die Braak met Dorpstraat verbind) het reeds in 1776 bestaan en het 'n interessante storie agter sy naam.Vandag word Markstraat veral deur toeriste gebruik omdat die Stellenbosch 360 ...  Continue reading

Stellenbosch: "Way back when" / toeka se dae

by 'nDromer | Local News
Volg die skakels om telkens meer oor elke onderwerp te lees of om die Google Streetview te sien van hoe dit vandag lyk.Hierdie 6 historiese fotos van Stellenbosch vertel elkeen 'n storie in hul eie reg (meeste fotos is geneem deur die bekende fotograaf Christo S. Botha).Twee figure stap verby die "koetsiershuis" in  Alexander...  Continue reading

Brandbestryding in Stellenbosch se geskiedenis

by 'nDromer | Local News
Stellenbosch het 2 groot brande gehad, die eerste in 1710 en die tweede in 1803. Met die verwoestende brand van 1803 het 42 geboue afgebrand, omtrent 'n derde van die dorp op daardie stadium.Hierdie twee rampe (sowel as stormsterk winde wat soms die geboue beskadig het) is 'n groot rede hoekom al die historiese geboue in die ...  Continue reading