Anna Basson Blog

Kontemporêre kuns in Stellenbosch

by 'nDromer | Local News
Met die nuwe Zeitz Museum wat onlangs in Kaapstad oopgemaak het, is daar 'n hernude belangstelling in kontemporêre kuns in Suid-Afrika.Is moderne kuns belangrik in 'n historiese dorp soos Stellenbosch?Verseker!Filosofiese denkers, kunstenaars en digters is dikwels die 'profete' wat keer dat 'n gemeenskap stagneer. Kuns kan di...  Continue reading

Kry jou huis gereed vir die winter

by 'nDromer | Local News
Wees reg vir die winter met hierdie eenvoudige wenke vanaf #Anna Basson Eiendomme!LEEFAREAKry die wintergevoel deur sagte kombersies en throws in 'n mandjie in jou leefarea te sit. Dit werk lekker by die TV of wanneer jy met 'n boek voor die kaggel wil opkrulVENSTERSBaie Suid-Afrikaners het hout vensterrame wat in die winter ...  Continue reading

Law.News nuusbrief Junie 2014

by administrator | Local News
WONINGS, SAAMWOON, GESAMENTLIKE EIENAARS EN DISPUTE WAT KAN ONTSTAAN“Communio est mater rixarum” (Gesamentlike eienaarskap is die moeder van alle twiste, soos reeds in vorige nuusbriewe aangedui.)Wanneer jy met iemand in ‘n verhouding saamwoon, is dit belangrik dat julle vanuit die staanspoor ‘n formele saamwoonooreenkoms met...  Continue reading

Markstraat- waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
(English follows)Mens dink nie dadelik aan Markstraat as een van die mees historiese strate in Stellenbosch nie! Maar hierdie kronkelstraat (wat die Braak met Dorpstraat verbind) het reeds in 1776 bestaan en het 'n interessante storie agter sy naam.Vandag word Markstraat veral deur toeriste gebruik omdat die Stellenbosch 360 ...  Continue reading

Mev Anna Basson raak 80

by 'nDromer | Local News
Ouma Anna Basson se 80ste verjaarsdag is werklik iets besonders om te vier!Op hierdie spesiale ouderdom moet dit wees asof jy na 'n lang dag se stap teen Botmaskop se kruin tot stilstand kom, stadig omdraai en besef hoe ongelooflik die landskap is waardeur jy stap.In die landskap van Ouma Anna se lewe het sy soveel rolle vert...  Continue reading

Na wie is Du Toit stasie vernoem?

by 'nDromer | Local News
Een van ons lesers het gewonder na wie Du Toit treinstasie venoem is.'n Paar bekende Du ToitsEk het bietjie gaan snuffel in die ou boeke. Daar's ‘n paar bekende Du Toit’s in Stellenbosch se geskiedenis: Dr D.F. du Toit, burgermeester en een van die eerste professore by Victoria Kollege; Donald du Toit, ‘n mede-stigter van d...  Continue reading