Anna Basson Blog

Die storie van Van Riebeeckstraat

by 'nDromer | Local News
Van Riebeeckstraat lê tussen Pleinstraat en Jonkershoekweg.Een van Stellenbosch se erfeniskenners, Mev Annie Hofmeyr, het 'n boek geskryf oor hierdie straat, en vertel huis-vir-huis die geskiedenis daarvan.Verskillende nameSy verduidelik Van Riebeeckstraat het 3 verskillende name gehad. Die name 'Kerkstraat' en 'Andringa' is ...  Continue reading

Die waarde van 'n huis - deur Kahlil Gibran

by 'nDromer | Local News
On HousesThen a mason came forth and said, "Speak to us of Houses."And he answered and said:Build of your imaginings a bower in the wilderness ere you build a house within the city walls.For even as you have home-comings in your twilight, so has the wanderer in you, the ever distant and alone.Your house is your larger body. I...  Continue reading

Stellenbosch in die 17de, 18de en 19de eeu

by 'nDromer | Local News
Ons leef in 'n tyd van groot verandering, waar internasionale gebeure daagliks op ons newsfeed of inbox verskyn.Maar hoe het die wêreld gelyk in die 4 eeue rondom Stellenbosch se onstaan?1600'sIN EUROPADie 1600's staan bekend as the Dutch Golden Age, toe Holland se kultuur, wetenskap, ekonomie en militêr nog van die sterkste ...  Continue reading

Sir Lowry's pas - waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
Pas of kloof?In die Hollandse tydperk was die woord 'pas' nooit gebruik om te verwys na 'n roete oor 'n berg nie, maar die woord 'kloof'. Daar was die Olifantskloof (vandag die Franschhoekpas) en die Piekenierskloof, wat vandag die Piekenierskloofpas genoem word.Sir Lowry's pas, wat die afgelope week gebrand het, was aanvankl...  Continue reading

Die storie van Hertestraat

by 'nDromer | Local News
Een van ons lesers het gewonder oor die Hertzog kaart wat 200 jaar gelede van Stellenbosch geteken is (1817). Daar word gereken dat die naam Hertestraat na die landmeter W.F Hertzog vernoem is, en nie van ‘n wildsbok af kom nie.Hertzog se bekende kaart van StellenboschHertzog se 1817 kaart is regtig iets besonders, beide vir ...  Continue reading

Stellenbosch se drie rooi skoolgeboue

by 'nDromer | Local News
Het jy geweet dat Paul Roos Gimnasium eens op 'n tyd in Victoriastraat was? Al drie die bekende hoërskole in Stellenbosch is meer as 'n eeu oud en was al op verskeie plekke in die dorp geleë.Die ou Bloemhof skool is vandag die Stellenbosch kunsmuseum, die ou Paul Roos gebou is vandag die Visuele Kunste gebou, en die Rhenish s...  Continue reading