Anna Basson Blog

Geheime van die SPIRO gebou

by 'nDromer | Local News
(scroll down for English)Op die hoek van Dorpstraat en Birdstraat (oorkant die ou Lutherse kerkie), is daar 'n wit gebou met die naam H. Spiro bo-op. Dis opgerig in 1910 in 'n vroeë Victoriaanse styl.Mens sal dink dat so 'n sentraal geleë gebou, in die historiese deel van Stellenbosch, baie goed nagevors is, maar ek kon amper...  Continue reading

Heritage day specials in and around Stellenbosch

by 'nDromer | Local News, Events
Sunday 24 September (braai day)#TasteSunshine Braai Day at The ShedIn association with wine.co.zaONLINE Tickets R120 for Adults, R60 for Children <18, Free for 3 & under (QUICKET)R150/Adults at the door on the day.Adult tickets include wine in branded glass, music, seating & entertainmentChildren tickets include ju...  Continue reading

Heritage race - die erfenis daaragter

by 'nDromer | Local News, Events
(scroll down for English)Daar word gereken dat die verskeidenheid kulture wat destyds in die Kaap gewoon en bymekaargekom het (soos die Khoisan, Franse, Hollanders, Britte en Maleiers), die Kaap een van die mees kosmopolitaanse plekke op aarde gemaak het.Boschendal, waar die Cochoqua trail – three day stage race hierdie jaar ...  Continue reading

Het jy geweet - die storie van 'De Oude Bank'

by 'nDromer | Local News
'n Ou banksakkieTussen die ou memorabilia van my familie het ek afgekom op hierdie ou banksakkie, met groen gedruk: Stellenbossche Distriksbank Beperk. Ek het nooit geweet dat Stellenbosch sy eie bank gehad het nie, nog minder dat my pa en oupa baie ure daar deurgebring het met banksake.My pa sê die bank (wat destyds op die h...  Continue reading

Historiese huisies in Idasvallei

by 'nDromer | Local News
Mens vergeet soms dat die woonbuurt Idasvallei spog met 'n paar pragtige historiese huise. Ek het bietjie op-en-af gery in die buurt en 'n paar mooi ou huise in Kahlerstraat gevind, sommige wat gebou is in 1928 en 1929.Op die erfenisbladsy van die Ida's Valley facebook page skryf iemand:It’s often asked…..Who was Ida? Was she...  Continue reading

Hoekom noem ons dit Die Braak?

by 'nDromer | Local News
Die woord “fallow” in Engels beteken min of meer dieselfde as “braak”:“dormant or inactive”, “cultivated land that is allowed to lie idle during the growing season”, “left untilled or unsown after ploughing”Toe Stellenbosch destyds gestig is, was die Braak ‘n oop, ongebruikte stuk grond op die westerse periferie van die dorpi...  Continue reading