Anna Basson Blog

Olienhoutstraat - Stellenbosch se inheemse woude

by 'nDromer | Local News
Inheemse bome word gewoonlik met die Knysna omgewing assosieer, maar daar was ook heelwat geelhout en ander bome in Stellenbosch. Vandag sien ons voorbeelde hiervan in die bergklowe van Jonkershoek - veral in Swartboskloof en Langrivierkloof - waar daar nog groepe inheemse bome groei. Gelukkig was Assegaaibos en die Jonkersho...  Continue reading

Die storie van Sybrand Mankadan

by 'nDromer | Local News
Stellenbosch se eerste onderwyser was Sybrand Mankadan.Maar hy was nie ‘n onderwyser soos ons nou daaraan dink nie.Kontroversiële figuurMankadan het ‘n agtergrond in teologie gehad, maar a.g.v. sy 'onstigtelike optrede' in Friesland (‘n provinsie in Nederland) is hy geskors uit die bediening. Hierna is hy met 'n skip na die k...  Continue reading

Alheit en Knoop - onderwysers met klas

by 'nDromer | Local News
Wanneer jy ‘n huis soek, sê mense dis goed om ‘n eiendom te kies naby ‘n goeie skool.Vir die ouers van die 1700's en 1800's was dit nie regtig ‘n opsie nie. Stellenbosch se eerste onderwyser, Sybrand Mancadan, was geduring in die moeilikheid oor sy ‘onwelvoeglike gedrag’ (lees hier) en op ‘n stadium (rondom 1809) was die klei...  Continue reading

Wie was Bosman van 'Bosman’s crossing'?

by 'nDromer | Local News
Verlede week het ek gekyk na waar die name Murray-, Neethling- en Hofmeyerstraat vandaan kom.Vandag kom Bosman's crossing aan die beurt, 'n area aan die westekant van Stellenbosch.Die presiese oorsprong van die naam Bosman’s crossing is onseker, maar sommige meen dis vernoem na 'n sekere meneer Daniel Bosman wat 'n brandewynd...  Continue reading

Heritage race - die erfenis daaragter

by 'nDromer | Local News, Events
(scroll down for English)Daar word gereken dat die verskeidenheid kulture wat destyds in die Kaap gewoon en bymekaargekom het (soos die Khoisan, Franse, Hollanders, Britte en Maleiers), die Kaap een van die mees kosmopolitaanse plekke op aarde gemaak het.Boschendal, waar die Cochoqua trail – three day stage race hierdie jaar ...  Continue reading

Wie was Karin van Karindal?

by 'nDromer | Local News
Die rustige, boomryke woonbuurt, Karindal, is een van die mooiste in die dorp en geleë in die omgewing van Mostertsdrift, Uniepark en Zwaanswyk. Dit is die naaste residensiële area aan Jonkershoek.Karindal is langs die Eersterivier en die hangbrug geleë waar inwoners dikwels met hul honde gaan stap. Twee cul-de-sac's Bergvlie...  Continue reading