Anna Basson Blog

Die storie van Jonkershoek - waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
Die woord Jonker beteken letterlik ‘jong heer’, of jong, ongetroude man. So hoekom het die vallei aan die oostekant van Stellenbosch hierdie naam (sowel as die straat wat daarheen lei)?Bergklim, fauna en flauraJonkershoek is een van die gewildste plekke vir dié wat die buitelug geniet (veral bergklim en bergfietsry. Die reser...  Continue reading

Die storie van Libertas

by 'nDromer | Local News
Stellenbosch het 4 stories oor LibertasOude Libertas is 'n bekende amfiteater met 'n gewilde ‘slow market'.Klein Libertas  is 'n teaterkompleks wat onlangs afgebrand het.Libertasstraat is geleë in die woonbuurt Karindal.Libertas Parva  is ‘n reeks historiese geboue in Dorpstraat.Meer interessante feite oor oor elk:Oude Libert...  Continue reading

Die storie van Plankenbrug

by 'nDromer | Local News
Aan die Westekant van Stellenbosch loop die Plankenbrugrivier, waarlangs daar 'n aantal industriële besighede is, soosdie kaasfabriek,motor parte en werktuigkundiges,self-stoorevents hirehout en konstruksiemateriale.Baie mense wonder of dit plankenBURG of plankenBRUG is.Eintlik is daar is 'n interessante storie agter die naam...  Continue reading

Die storie van Pleinstraat

by 'nDromer | Local News
In die 1800's was Pleinstraat een van die deftigste strate in Stellenbosch met heelwat Victoriaanse tweeverdiepinghuise. Maar omdat Pleinstraat die sakekern van die dorp was, het meeste van die ou geboue intussen plek gemaak vir nuwe onwikkelings.Vandag is daar nog net 'n paar oorblyfsels van die vroeë geskiedenis in Pleinstr...  Continue reading

Die storie van Sybrand Mankadan

by 'nDromer | Local News
Stellenbosch se eerste onderwyser was Sybrand Mankadan.Maar hy was nie ‘n onderwyser soos ons nou daaraan dink nie.Kontroversiële figuurMankadan het ‘n agtergrond in teologie gehad, maar a.g.v. sy 'onstigtelike optrede' in Friesland (‘n provinsie in Nederland) is hy geskors uit die bediening. Hierna is hy met 'n skip na die k...  Continue reading

Die storie van Van Riebeeckstraat

by 'nDromer | Local News
Van Riebeeckstraat lê tussen Pleinstraat en Jonkershoekweg.Een van Stellenbosch se erfeniskenners, Mev Annie Hofmeyr, het 'n boek geskryf oor hierdie straat, en vertel huis-vir-huis die geskiedenis daarvan.Verskillende nameSy verduidelik Van Riebeeckstraat het 3 verskillende name gehad. Die name 'Kerkstraat' en 'Andringa' is ...  Continue reading