Anna Basson Blog

Die storie van die Meulplein - Stellenbosch

by 'nDromer | Local News
Het jy geweet een van Stellenbosch se oorspronklik koringmeule was geleë op die ‘meulplein’ of ‘mill square’, vandag die klein pleintjie tussen Vida e Caffé, Mugg and Bean en die Rynse Kerk? Dit is die rede hoekom ons name het soos De Oude Meul Guest house, Mill Coffee House en uiteraard Meulstraat.Trivia oor die meul In d...  Continue reading

Die storie van die meulsloot

by 'nDromer | Local News
Verlede week het ek geskryf oor die ontstaan van Dorpstraat, die ‘wagenweg naar de Kaap’.Het jy al agtergekom Dorpstraat is nie baie breed nie?Dit is omdat daar leiwaterslote aan weerskante van die pad is.Waarom is mense so gesteld op die behoud van die meulsloot en die leiwaterslote?In 1999 is 'n baie deeglike studie gedoen ...  Continue reading

Die storie van die rooiplein

by 'nDromer | Local News
Mense wat voor 1981 op Maties studeer het sal weet dat die rooiplein nie altyd bo-op 'n biblioteek gebou was nie. Die J.S. Gericke is eers in 1981 geskep toe die universiteit se vorige twee biblioteke te klein geword het. Die enigste plek waar die nuwe biblioteek sentraal gebou kon word was onder die grond.Hoekom is die J.S. ...  Continue reading

Die storie van Dorpstraat

by 'nDromer | Local News
Iemand noem Dorpstraat die ‘ruggraat’ van historiese Stellenbosch. Die geboeë pad verbreek die roosterpatroon van meeste dorpssuitlegte en vertel iets van die intimiteit en outentiekheid van Stellenbosch. Hierdie wapad na die Kaap (“de wagenweg naar de Caab”) is ‘n roete wat stelselmatig vorm aangeneem het onder die wiele van...  Continue reading

Die storie van Drostdystraat

by 'nDromer | Local News
Die Heemkring, 'n plaaslike belangegroep vir die dorp se erfenis, bied elke twee maande 'n aanbieding aan oor Stellenbosch se geskiedenis. Ek was gisteraand daar om na die argeoloog Hennie Vos te luister oor sy opgrawings by die Stellenbosch teologiese fakulteit.Te danke aan die wonderlike ooms en tannies was daar ook koek, t...  Continue reading

Die storie van Hertestraat

by 'nDromer | Local News
Een van ons lesers het gewonder oor die Hertzog kaart wat 200 jaar gelede van Stellenbosch geteken is (1817). Daar word gereken dat die naam Hertestraat na die landmeter W.F Hertzog vernoem is, en nie van ‘n wildsbok af kom nie.Hertzog se bekende kaart van StellenboschHertzog se 1817 kaart is regtig iets besonders, beide vir ...  Continue reading