Anna Basson Blog

5 stories uit die dagboek van Adam Tas

by 'nDromer | Local News
Persoonlikhede uit die verledeBaie het verander in Stellenbosch sedert die dae van die eerste Hollandse settlaars. Maar dis lekker om te besef hoe hulle persoonlikhede gehad het nes ons.In sy dagboek skryf Adam Tas in groot detail oor sy dag-tot-dag aktiwiteite. Soos ek in my vorige blog verduidelik het, was Adam Tas (1668 to...  Continue reading

Wie was Merriman van Merrimanstraat?

by 'nDromer | Local News
Na wie is Merrimanstraat in Stellenbosch vernoem?John X Merriman was 'n britse politikus wat in 1908 Eersteminister van die destydse Kaap Kolonie was. Hier sit hy op die stoep met sy vrou, vriende, diensmeisies en honde.Hy was nie 'n Stellenbosser nie, maar word dikwels met die plaas Rustenberg assosieer, waar hy en sy vrou a...  Continue reading

Wie was 'Ryneveld' van Ryneveldstraat in Stellenbosch?

by 'nDromer | Local News
Baie van Stellenbosch se eerste straatname is vernoem na landdroste en ander leiersfigure, soos Andringa, Ryneveld en Hofmeyer.Maar nie almal van hulle was ou mans met baarde nie.Daantjie van Ryneveld was net 27 jaar oud toe hy landdros geword het.Ryneveldstraat was ‘n belangrike straat in die dorp, omdat dit drie belangrike ...  Continue reading

Stellenbosch fauna en flora 100 jaar gelede

by 'nDromer | Local News
 (scroll down for English article)Sommige mense was al bevoorreg genoeg om ‘n luiperd te sien in Jonkershoek, 'n ongelooflike voorreg siende hoe skugter hulle is. Rooikatte, muskaljaatkatte en klein bokkies is effe meer algemeen, veral in die Cape Nature beskermde areas, maar soms woon hierdie diere sommer tussen die wingerde...  Continue reading

Stellenbosch - 'n fynbosparadys

by 'nDromer | Local News
Toe die burgers vir die eerste keer fynbos in die Kaap teëkom was hulle verbaas dat enige plante die droeë, warm somers hier kon oorleef (siende dat hulle gewoond was aan Holland se klimaat). Die Kaapse struike, met hul harde blare en dun stamme, het 'n unieke aanpassingsvermoeë vir wanneer daar veldbrande ontstaan, en toon '...  Continue reading

Suikerbos en fluitjiesriet, waar kom hul name vandaan?

by 'nDromer | Local News
Die plantegroei in en rondom Stellenbosch is ‘n wonderlike voorbeeld van hoe kultuur en natuur mekaar ontmoet. Omdat die meeste plante vreemd was vir die Hollandse burgers het hulle volksname geskep om die verskeidenheid plante te beskryf, baie waarvan ons vandag nog gebruik.Die varkblom, byvoorbeeld (ook bekend as die arum l...  Continue reading