Anna Basson Blog

De Waal street - where does the name come from?

by 'nDromer | Local News
De Waal Street is a small cul-de-sac used mostly for access towards the residences and parking. Although not many people notice it, it has a rich history.Denneoord college movesThe writer Annie Hofmeyr was 90 years old when she wrote a book about Van Riebeeckstraat Stellenbosch - Noordekant (1990).  One of the stories in her ...  Continue reading

De Waalstraat - waar kom die naam vandaan

by 'nDromer | Local News
De Waalstraat is 'n klein doodloopstraat wat tussen die koshuise deurloop en meestal gebruik word vir parkering. Alhoewel min mense dit raaksien, het die klein straat 'n ryk geskiedenis.Denneoord kollege skuifDie skrywer, Tannie Annie Hofmeyr was 90 jaar oud toe sy 'n boek oor Van Riebeeckstraat Stellenbosch - Noordekant (199...  Continue reading

Die storie van Denneoord kollege

by 'nDromer | Local News
Met my vorige blogs het ek dikwels op die naam Denneoord afgekom en gewonder waarna dit verwys. Ek weet dat die laerskool waarin ek was, Laerskool Stellenbosch, eers 'Denneoord' genoem was. Wat is die storie van Denneoord en hoe pas dit in by Stellenbosch se erfenis?Die kort antwoord is dat Denneoord die instansie is waaruit ...  Continue reading

Die storie van die biblioteek se kat

by 'nDromer | Local News
[caption id="attachment_1273" align="alignright" width="300"] 'n Vriendelik toeskouer bied bietjie skaduwee vir die winkelkat[/caption](English follows)Toe ons kinders was het ons altyd die kat buite die dorpsbiblioteek gegroet. Ek wonder hoeveel mense ken vandag nog die storie van die winkelkat?Wat ek nooit geweet het nie is...  Continue reading

Die storie van die Jan Marais Park

by 'nDromer | Local News
Die Jan Marais Park het presies 101 jaar gelede ontstaan. 1916 was ook die jaar wat BMW begin is (Die Bayerischen Motoren Werke) en die jaar wat Albert Einstein sy relatiwiteitsteorie gepubliseer het.SO WAT IS DIE STORIE AGTER DIE PARK?En hoekom word daar soveel moeite gedoen om die Jan Marais park al vir meer as 100 jaar te ...  Continue reading

Die storie van die Lutherse Kerkie

by 'nDromer | Local News
Argitek en kunstenaarEk dink Carl Otto Hager sou verras wees dat die Ou Lutherse kerkie (op die hoek van Dorpstraat en Birdstraat) vandag as ‘n kunsgalery gebruik word. Carl was self 'n portretskilder en fotograaf. Die kerkie is vanjaar 163 jaar oud en is een van Stellenbosch se mooiste erfenismonumente.Carl is gebore in Dres...  Continue reading