Anna Basson Blog

Wie was Karin van Karindal?

by 'nDromer | Local News
Die rustige, boomryke woonbuurt, Karindal, is een van die mooiste in die dorp en geleë in die omgewing van Mostertsdrift, Uniepark en Zwaanswyk. Dit is die naaste residensiële area aan Jonkershoek.Karindal is langs die Eersterivier en die hangbrug geleë waar inwoners dikwels met hul honde gaan stap. Twee cul-de-sac's Bergvlie...  Continue reading

Wie was Merriman van Merrimanstraat?

by 'nDromer | Local News
Na wie is Merrimanstraat in Stellenbosch vernoem?John X Merriman was 'n britse politikus wat in 1908 Eersteminister van die destydse Kaap Kolonie was. Hier sit hy op die stoep met sy vrou, vriende, diensmeisies en honde.Hy was nie 'n Stellenbosser nie, maar word dikwels met die plaas Rustenberg assosieer, waar hy en sy vrou a...  Continue reading

Wie was Mnr. Cluver van Cluverstraat - Stellenbosch?

by 'nDromer | Local News
Waar kom 'Cluverstraat' vandaan?Nes Ryneveldstraat en Andringastraat is Cluverstraat vernoem na 'n burgemeester, of "landdros", soos dit toe bekend was.Paul August Carl Dietrich Cluver was Stellenbosch se burgemeester tussen 1914 en 1921. Sy pa was 'n Duitse pastoor en sy broers prokureurs soos hy.Reino Otterman skryf in sy i...  Continue reading

Wie was Murray van Murraystraat?

by 'nDromer | Local News
Murraystraat, 'n pragtige boomryke straat op kampus, is vernoem na John Murray.Die straat lei na die ingang van die Botaniese tuin.JOHN MURRAY (1826 - 1882)John Murray kan maklik verwar word met sy jonger broer Andrew Murray, wat die Hugenote kollege in Wellington begin het. Albei broers het as predikante 'n groot impak gemaa...  Continue reading

Woordfees 2018 - Alles wat jy moet weet.

by 'nDromer | Local News
Woordfees 2018 is om die draai, en Stellenbossers kry 'n kans om te pronk met hul kultuur, natuurskoon en gasvryheid.As die maand van Maart jou onverhoeds betrap het en jy nog nie kans gehad het om na die Woordfeesboekie te kyk nie, hier is in 'n neutedop alles wat jy moet weet.Wat is die tema en waar kom dit vandaan?Die tema...  Continue reading

Woordfees 2018 Stellenbosch - everything you need to know.

by 'nDromer | Local News
Woordfees 2018 is around the corner, and we in Stellenbosch get a chance to showcase our culture, our landscape and our hospitality.If the month of March caught you unawares, and you haven't had time to look at the Woordfees booklet, here's in a nutshell all you need to know.What is the theme and where does it come from?The t...  Continue reading