Anna Basson Blog

Wie was Endler van Endlerstraat?

by 'nDromer | Local News
Hans Endler en F.W. Jannasch was twee van die groot name in Stellenbosch se musiekgeskiedenis. Die Endlersaal is waar meeste groot klassieke musiekkonserte in Stellenbosch aangebied word. Endler is ook die naam van ‘n straat wat naby Stellenbosch hoërskool en laerskool verbyloop.Fismer en Jannasch is twee kleiner musieklokale...  Continue reading

Wie was Bosman van 'Bosman’s crossing'?

by 'nDromer | Local News
Verlede week het ek gekyk na waar die name Murray-, Neethling- en Hofmeyerstraat vandaan kom.Vandag kom Bosman's crossing aan die beurt, 'n area aan die westekant van Stellenbosch.Die presiese oorsprong van die naam Bosman’s crossing is onseker, maar sommige meen dis vernoem na 'n sekere meneer Daniel Bosman wat 'n brandewynd...  Continue reading

Wie was 'Ryneveld' van Ryneveldstraat in Stellenbosch?

by 'nDromer | Local News
Baie van Stellenbosch se eerste straatname is vernoem na landdroste en ander leiersfigure, soos Andringa, Ryneveld en Hofmeyer.Maar nie almal van hulle was ou mans met baarde nie.Daantjie van Ryneveld was net 27 jaar oud toe hy landdros geword het.Ryneveldstraat was ‘n belangrike straat in die dorp, omdat dit drie belangrike ...  Continue reading

Wie was "Oom Polla" van Oom Polla se winkel?

by 'nDromer | Local News
Enigiemand wat skoolkinders op Stellenbosch het sou al van Oom Polla se Winkel gehoor het, ‘n winkel waar jy skoolboeke, skoolklere en skryfbehoeftes kan koop.So wie was oom Polla?Die antwoord is eenvoudig. "Oom Polla" was die bynaam van die bekende mnr. Paul Roos (onder, tweede van links).Baie mense ag Paul Roos as een van d...  Continue reading

Why the name 'Koloniesland' in Stellenbosch?

by 'nDromer | Local News
The jogging/cycling trail along the Eerste river recently got a new sign post. What is koloniesland and why the name?The short answer is that 'colonies lant', as it used to be spelled, means the same than 'public land' or 'state property'The flow of the Eerste RiverStellenbosch's first 'municipality' or local authority was th...  Continue reading

Who was Murray of Murray Street, Stellenbosch?

by 'nDromer | Local News
Murraystraat, a beautiful street on campus, is named after John Murray.It leads to the entrance of the US botanical gardens.JOHN MURRAY (1826 - 1882)John Murray might easily be confused with his younger brother Andrew Murray, who started the Huguenot College in Wellington.Both brothers made an big impact in South Africa as th...  Continue reading