Anna Basson Blog

So wie was Adam Tas?

by 'nDromer | Local News
(scroll down for English)Diegene wat Stellenbosch ken sal weet dat 'n lang pad in die dorp - vanaf Polkadraai, verby Plankenbrug, Cloetesville en Welgevonden tot amper in Wellington - alles na Adam Tas vernoem is.Sy grootste nalatenskap is seker Tassenberg wyn (of ‘Oom Tas’ of ‘tassies’, soos dit in die volksmond bekend staan...  Continue reading

Hoekom noem ons dit Die Braak?

by 'nDromer | Local News
Die woord “fallow” in Engels beteken min of meer dieselfde as “braak”:“dormant or inactive”, “cultivated land that is allowed to lie idle during the growing season”, “left untilled or unsown after ploughing”Toe Stellenbosch destyds gestig is, was die Braak ‘n oop, ongebruikte stuk grond op die westerse periferie van die dorpi...  Continue reading

Papegaaie op die Braak en die Van der Stel-fees

by 'nDromer | Local News
Die Braak was nie bloot die destydse ‘koningsplein’ of ‘dorpsplein’ nie, maar ook die oefenveld vir die Burgerwag se skietoefeninge (dit was ook die doel van die Kruithuis - om die wag se wapens en kruit te stoor.)Die ‘papegaaiskiet’ is ‘n tradisie wat die eerste keer in ‘n notule van 1692 opgeteken is. ‘n Houtpapegaai is op ...  Continue reading

Die storie van Plankenbrug

by 'nDromer | Local News
Aan die Westekant van Stellenbosch loop die Plankenbrugrivier, waarlangs daar 'n aantal industriële besighede is, soosdie kaasfabriek,motor parte en werktuigkundiges,self-stoorevents hirehout en konstruksiemateriale.Baie mense wonder of dit plankenBURG of plankenBRUG is.Eintlik is daar is 'n interessante storie agter die naam...  Continue reading

Stellenbosch - did you know? The story of House Lucy II

by 'nDromer | Local News
Die storie van Huis Lucy (scroll down for English)Ek wens ek het die poëtiese inslag van Hennie Aucamp gehad om geskiedenis so ‘lewendig’ te laat word op die bladsy. Sy kortverhale oor die ou inwoners van Stellenbosch, of eerder ‘sketse’ of ‘literere portrette’, laat mens voel jy is werklik deel hierdie intieme kring mense, a...  Continue reading

Stellenbosch - did you know? The story of House Lucy I

by 'nDromer | Local News
Huis Lucy(scroll down for English)In ‘n ou brosjure wat jare terug oor Stellenbosch gepubliseer is (ongelukkig ongedateerd) skryf die skrywer Hennie Aucamp:“Stellenbosch is nie net dekor nie. Stellenbosch is bowenal mense”Veral so in 'n geskiedkundige dorp soos Stellenbosch, waar daar allerhande interessante karakters uit van...  Continue reading