Anna Basson Blog

Na wie is Du Toit stasie vernoem?

by 'nDromer | Local News
Een van ons lesers het gewonder na wie Du Toit treinstasie venoem is.'n Paar bekende Du ToitsEk het bietjie gaan snuffel in die ou boeke. Daar's ‘n paar bekende Du Toit’s in Stellenbosch se geskiedenis: Dr D.F. du Toit, burgermeester en een van die eerste professore by Victoria Kollege; Donald du Toit, ‘n mede-stigter van d...  Continue reading

Who inspired the name "Du Toit Station"?

by 'nDromer | Local News
One of our blog readers asked about the origin of the name Du Toit Station.A few important Du Toit'sI poked around in some of the old books. There were quite a few important Du Toit's in Stellenbosch's history: Dr D.F. du Toit, mayor and one of the first professors at the Victoria College Donald du Toit, co-founder of the V...  Continue reading

Claassenstraat - waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
Die storie van hierdie klein straatjie is interessant omdat dit ons vertel van die mense wat in Van Riebeeckstraat gewoon het voordat dit grond gebruik is vir koshuise soos Heemstede en Metanoia.Dis moeilik om te dink die klein straatjie se storie pas ook in 'n groter storie, dié van die Tweede Wêreldoorlog.Henry Wicht was 'n...  Continue reading

Die storie van Jonkershoek - waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
Die woord Jonker beteken letterlik ‘jong heer’, of jong, ongetroude man. So hoekom het die vallei aan die oostekant van Stellenbosch hierdie naam (sowel as die straat wat daarheen lei)?Bergklim, fauna en flauraJonkershoek is een van die gewildste plekke vir dié wat die buitelug geniet (veral bergklim en bergfietsry. Die reser...  Continue reading

Die storie van Libertas

by 'nDromer | Local News
Stellenbosch het 4 stories oor LibertasOude Libertas is 'n bekende amfiteater met 'n gewilde ‘slow market'.Klein Libertas  is 'n teaterkompleks wat onlangs afgebrand het.Libertasstraat is geleë in die woonbuurt Karindal.Libertas Parva  is ‘n reeks historiese geboue in Dorpstraat.Meer interessante feite oor oor elk:Oude Libert...  Continue reading

Wie was Endler van Endlerstraat?

by 'nDromer | Local News
Hans Endler en F.W. Jannasch was twee van die groot name in Stellenbosch se musiekgeskiedenis. Die Endlersaal is waar meeste groot klassieke musiekkonserte in Stellenbosch aangebied word. Endler is ook die naam van ‘n straat wat naby Stellenbosch hoërskool en laerskool verbyloop.Fismer en Jannasch is twee kleiner musieklokale...  Continue reading