Anna Basson Blog

De Oude Leeskamer - waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
Het jy geweet die Oude Leeskamer in Dorpstraat 182 was letterlik 'n 'leeskamer' of 'reading room'?Daar was ten minste drie leeskringe in die vroeë 1800s: die Reading Club wat in die Leeskamer bymekaargekom het (gestig in 1847), die Book Society (1829) en die Hollandse Leesgeselschap (1840). Vroeër was daar slegs 'n poskoetsdi...  Continue reading

Die storie van die biblioteek se kat

by 'nDromer | Local News
[caption id="attachment_1273" align="alignright" width="300"] 'n Vriendelik toeskouer bied bietjie skaduwee vir die winkelkat[/caption](English follows)Toe ons kinders was het ons altyd die kat buite die dorpsbiblioteek gegroet. Ek wonder hoeveel mense ken vandag nog die storie van die winkelkat?Wat ek nooit geweet het nie is...  Continue reading

Koloniesland - hoekom die naam?

by 'nDromer | Local News
Die draf- en fietsryroete langs die Eersterivier word Koloniesland genoem. Wat is koloniesland en hoekom die naam?Die kort antwoord is dat ‘colonies lant’ (soos dit destyds gespel is) dieselfde beteken as ‘openbare grond’ of ‘staatsgrond’.Die loop van die EersterivierStellenbosch se eerste munisipaliteit of uitvoerende gesag ...  Continue reading

De Waalstraat - waar kom die naam vandaan

by 'nDromer | Local News
De Waalstraat is 'n klein doodloopstraat wat tussen die koshuise deurloop en meestal gebruik word vir parkering. Alhoewel min mense dit raaksien, het die klein straat 'n ryk geskiedenis.Denneoord kollege skuifDie skrywer, Tannie Annie Hofmeyr was 90 jaar oud toe sy 'n boek oor Van Riebeeckstraat Stellenbosch - Noordekant (199...  Continue reading

Die storie van Denneoord kollege

by 'nDromer | Local News
Met my vorige blogs het ek dikwels op die naam Denneoord afgekom en gewonder waarna dit verwys. Ek weet dat die laerskool waarin ek was, Laerskool Stellenbosch, eers 'Denneoord' genoem was. Wat is die storie van Denneoord en hoe pas dit in by Stellenbosch se erfenis?Die kort antwoord is dat Denneoord die instansie is waaruit ...  Continue reading

Die storie van die Lutherse Kerkie

by 'nDromer | Local News
Argitek en kunstenaarEk dink Carl Otto Hager sou verras wees dat die Ou Lutherse kerkie (op die hoek van Dorpstraat en Birdstraat) vandag as ‘n kunsgalery gebruik word. Carl was self 'n portretskilder en fotograaf. Die kerkie is vanjaar 163 jaar oud en is een van Stellenbosch se mooiste erfenismonumente.Carl is gebore in Dres...  Continue reading