Anna Basson Blog

Thibault straat - waar kom die naam vandaan?

by 'nDromer | Local News
Thibaultstraat in Stellenbosch is geleë in Karindal en Mostertsdrift, twee van die ouer woonbuurte in die dorp. Net soos met 'Mankadan straat' is daar 'n interessante storie agter die naam.So wie was hierdie 'Thibault'?Ek raai die straat se naam kom van die bekende historiese figuur LOUIS MICHEL THIBAULT (1750 – 1815) wat 'n ...  Continue reading

Huishoudelike wenke vir die Lente - van Anna Basson Eiendomme

by 'nDromer | Local News, DIY
Die dae word langer en somer is om die draai!Hier is 'n paar lentewenke vanaf #Anna Basson Eiendomme oor jou huis se onderhoud.VENSTERSAs jy hout vensterrame het, kyk vir tekens van swart muwwerigheid. As die hout nog nie skade gekry het nie, maak 'n oplossing met asyn, koeksoda en water en spuit dit op die area - kry die res...  Continue reading

The story of the "Rooiplein"

by 'nDromer | Local News
Those who studied at Maties before 1981 will know that the 'rooiplein' wasn't always built on a library. The J.S. Gericke was only created in 1981 when the university's previous two libraries became too small. The only place where the new library could be built centrally was underground.Why was the library built under the 'ro...  Continue reading

Die storie van die rooiplein

by 'nDromer | Local News
Mense wat voor 1981 op Maties studeer het sal weet dat die rooiplein nie altyd bo-op 'n biblioteek gebou was nie. Die J.S. Gericke is eers in 1981 geskep toe die universiteit se vorige twee biblioteke te klein geword het. Die enigste plek waar die nuwe biblioteek sentraal gebou kon word was onder die grond.Hoekom is die J.S. ...  Continue reading

Do you know the 20 oldest settlements in the Cape?

by 'nDromer | Local News
Het jy al ooit gewonder watter dorpe in SA die oudste is? Vanselfsprekend het die Khoekhoe en San mense lank in die Kaap gewoon voordat die eerste settlaars hier aangekom het (lees ons blog hier). Maar sedert Jan van Riebeeck hier aangeland het, het die Kaap 'n fassinerende melting pot (smeltkroes) geword van verskillende tal...  Continue reading

Blueprint from the past

by 'nDromer | Local News
Did you know that many of the old buildings in Stellenbosch were shaped like letters of the alphabet? In his 1965 book James Walton beautifully explains and illustrates the development of the T-shape, H-shape and U-shaped houses, each time giving a real farmstead as example.He explains that most Dutch settlers initially staye...  Continue reading