Historiese huisies in Idasvallei

by 'nDromer | Local News

Mens vergeet soms dat die woonbuurt Idasvallei spog met 'n paar pragtige historiese huise. Ek het bietjie op-en-af gery in die buurt en 'n paar mooi ou huise in Kahlerstraat gevind, sommige wat gebou is in 1928 en 1929.

img_5238

 

Op die erfenisbladsy van die Ida's Valley facebook page skryf iemand:

It’s often asked…..Who was Ida? Was she a mistress of Governor Simon van der Stel? Or a saint honoured by the French? Or was someone looking towards Banhoek’s peaks, reminded of the Mount Ida of antiquity celebrated in legend and poetry? Everyone is intrigued by the mystery (Simons, 2000).

Ek sal self bietjie moet ondersoek instel na die oorsprong van die naam en kyk wat ek kan opspoor...


Intussentyd, as jy geïnteresseerd is om self te belê in die Idasvallei area, kyk gerus na hierdie twee uitstekende geleenthede.

  • Eiendom te koop in La Roche, die nuwe uitbreiding teen die Helshoogtepad
  • 'n Gesinshuis met 'n mooi uitsig te koop in Idasvallei

As jy hou van Stellenbosch se erfenis, sal jy dalk hou van ons blogs oor die stories agter die name Cluverstraat, Merrimanstraat en Ryneveldstraat.

As jy hou van Sport, lees bietjie oor Stellenbosch se eerste sportsoorte hier.


Tekening en fotos: Y Coetsee 2017