Beste idees vir Valentynsdag in en om Stellenbosch 2018

Beste idees vir Valentynsdag in en om Stellenbosch 2018

In 2018 is Valentynsdag op ‘n WOENSDAG.

Stellenbosch en die wynlande bied meer as genoeg maniere om die maand van liefde te vier, of dit nou ‘n romantiese ete vir twee is of ‘n dag in die buitelug met jou gesin.

Indien jy nie die 14de opsy kan sit as ‘n ‘date night’ nie, doen iets spesiaals gedurende die naweek van die 9de of 16de.

Hier is ‘n paar idees om jou gedagtes te laat gaan. Onthou om vooraf te bespreek!

 

Pieknieks

Valentynsdagpiekniek by Boschendal (lees meer)

Valentynsdag Magical Couples Vision Board & Piekniek @ Kirstenbosch (lees meer)

Valentynsdagpiekniek by Spier wynplaas (lees meer)

Valentynsdagpiekniek en -wyntoer by Jordan Wynlandgoed (lees meer)

Piekniekmandjie vir 2 met lewendige musiek by Vriesenhof (lees meer)

Piekniekmandjie by Backsberg (lees meer)

 

Piekniek en buitelugfilm

Piekniekmandjie met buitelugfilm by Rhebokskloof (lees meer)

Eaglevlei buitelugfilm met springmielies, pizza en wyn (lees meer)

The Galileo buitelugteater: Vertoning van “Valentine’s Day” by Nooitgedacht Wynlandgoed (lees meer)

 

Romantiese ete vir twee

 Valentynsete (Tapas styl) by Bodega, Dornier (lees meer)

7-gang maaltyd by The Top of the Ritz (lees meer)

3-gangmaaltyd by Kunjani (lees meer)

4-gangmaaltyd by CASA (lees meer)

Romantiese middagete by Gabrielskloof (lees meer)

Valentynsdagbraai by Warwick (lees meer)

Valentynsdagete vir twee by Rusty Oak bistro, Bellingham (lees meer)

3-gangmaaltyd by Werf Restaurant, Boschendal (lees meer)

3-gangmaaltyd by Simonsig (lees meer)

3-gangmaaltyd met lewendige vermaak by Wiesenhof (lees meer)

 

Iets vir die kinders

Delvera piekniek- en sonsondergangstoer (vir paartjie of gesin) (lees meer)

2- of 3-gangmaaltyd met speelpark by Simonsvlei  (lees meer)

5km Pretstap/-draf by Devonvale landgoed (lees meer)

Gourmet potbroodburgers en lewendige musiek (met speelplek), Middelvlei (lees meer) of Steakbraai by Middelvlei (lees meer)

Iets anders…

Kookklasse by Ginger & Lime gedurende Valentynsdagweek (lees meer)

Date night @ Vista Marina by die V & A waterfront met Ricky Botsis (die Frank Sinatra van Kaapstad) (lees meer)

Valentynsjoga by Lourensford landgoed (lees meer) of saammet #LifeRetreatStudio (lees meer)

Bottelary Heuwels Rosé wynproe (lees meer)

Love is in the air met Thembeka Mnguni & Samantha Leonard lewendig by Oude Libertas Amfiteater (lees meer)

 

‘n Eksklusiewe bederf!

Lanzerac couples retreat (lees meer)

Romantiese privaatete met gazebo by Grande Provence (lees meer)

 


 

#leefstellenbosch

#annabassoneiendomme


 

Leave a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui